top of page
.png)


All Products
Meer as merch. Dis stories wat jy kan dra. Van Swartskaap tot Wilde Dinge, elke DIG//SUSTER item kom uit dieselfde plek as die musiek: die dinge wat ons voel, wegsteek, bevraagteken en uiteindelik ons eie maak. Vir die wat anders dink, diep voel en nie bang is om iets te dra wat iets beteken nie. Welkom by die vreemde, mooi wêreld van DIG//SUSTER.
bottom of page
.png)

























