.png)
Nou beskikbaar in Suid-Afrika. Internasionale shipping binnekort.

digsuster merch
WILDE DINGE. VIR DIE WAT HUL EIE DONKER DURF AANKYK.
BROWSE DIE KATALOGUS, KIES WAT JY WIL HÊ EN PLAAS JOU BESTELLING DEUR ONS VORM.
Hierdie is nie ’n groot online shop met ’n
fancy checkout nie. Vir nou hou ons dit
eenvoudig en persoonlik.
Hier sien jy die volle reeks op een plek,
sodat jy rustig kan kyk wat beskikbaar is
voordat jy bestel.

Moenie met jou fakkel in my grotte kom loop

Premium wit unisex hoodie met die pink WILDE DINGE artwork groot op die voorkant en ’n groter pink DIG//SUSTER logo op die rug. Die designs word met DTF printing aangebring vir ’n skerp, volkleur finish met goeie detail. Fleece lined vir ’n sagte, warm feel en comfortable everyday fit.
80% polyester / 20% cotton · 320 GSM
WILDE DINGE HOODIE - PINK - R700

Wit cap met die pink WILDE DINGE wild dog + anatomical heart design voor en DIG//SUSTER detail agter. Die artwork word geborduur vir ’n clean, textured en duursame finish. Adjustable fit.
WILDE DINGE CAP — PINK - R350

Wit unisex T-shirt met die pink WILDE DINGE artwork groot op die voorkant en ’n klein pink DIG//SUSTER logo hoog op die rug. Die designs word met DTF printing aangebring vir ’n skerp, duursame full-colour finish.
100% combed cotton
WILDE DINGE // CORE TEE - PINK - R320
toe ek ’n storm was het julle my wind kom steel
.png)