top of page
Copy of Copy of digsuster covers (3).png

Nou beskikbaar in Suid-Afrika. Internasionale shipping binnekort.

digsuster merch

VIR DIE SWART SKAPE. DEUR ’N SWART SKAAP.

BROWSE DIE KATALOGUS, KIES WAT JY WIL HÊ EN PLAAS JOU BESTELLING DEUR ONS VORM.

Hierdie is nie ’n groot online shop met ’n
fancy checkout nie. Vir nou hou ons dit
eenvoudig en persoonlik.

Hier sien jy die volle reeks op een plek,
sodat jy rustig kan kyk wat beskikbaar is
voordat jy bestel.

Amptelike Swartskaap merch deur Digsuster. Hoodies, keppies, t-shirts en crop tops in petrol teal & pienk. Direkte bestelling
  • Digsuster Instagram
  • Digsuster facebook
  • Digsuster Youtube
  • Digsuster Tiktok

Wanneer jy op BESTEL klik, neem ons jou
na ’n bestelvorm waar jy jou items, kleur,
grootte en hoeveelheid kies.

Daarna ontvang jy jou ordernommer en
gebruik dit as jou betalingsverwysing
wanneer jy betaal.

KIES JOU ITEMS. VUL DIE VORM IN. VOLTOOI JOU BESTELLING.

Hoodies

Swartskaap hoodie petrol teal - Digsuster merch
KARNALLIE swart hoodie
- petrol teal

R700

Unisex swart hoodie met die oorspronklike Swartskaap karnallie -design in petrol teal voor en DIG//SUSTER-logo agter. ’n Swartskaap met attitude, ’n tong wat nie stilbly nie en net genoeg chaos om dinge interessant te hou. Professionele DTF-drukwerk vir ’n skerp, duidelike volkleur-afwerking.

Swartskaap hoodie petrol teal - Digsuster merch
a5035e63-d7dd-4de8-bf90-dddbc735bab5.png
6e9a2dcc-5c86-4cb0-ad05-2f9cea0ba686.png
KARNALLIE wit hoodie
- petrol teal

R700

Unisex wit hoodie met die oorspronklike Swartskaap karnallie -design in petrol teal voor en DIG//SUSTER-logo agter. ’n Swartskaap met attitude, ’n tong wat nie stilbly nie en net genoeg chaos om dinge interessant te hou. Professionele DTF-drukwerk vir ’n skerp, duidelike volkleur-afwerking.

Swartskaap hoodie pienk - Digsuster merch
KARNALLIE swart HOODIE
– PIENK

R700

Unisex swart hoodie met die oorspronklike Swartskaap-karnallie design in pienk voor en die DIG//SUSTER-logo agter. ’n Swartskaap met attitude, ’n tong wat nie stilbly nie en net genoeg chaos om dinge interessant te hou.Professionele DTF-drukwerk vir ’n skerp, duidelike volkleur-afwerking.

Swartskaap hoodie pienk - Digsuster merch
4f2ea974-2604-49cb-b164-904b2fceaa61.png
84015a54-554b-432e-add5-a6bda7213c7a.png
KARNALLIE wit HOODIE
– PIENK

R700

Unisex wit hoodie met die oorspronklike Swartskaap-karnallie design in pienk voor en die DIG//SUSTER-logo agter. ’n Swartskaap met attitude, ’n tong wat nie stilbly nie en net genoeg chaos om dinge interessant te hou.Professionele DTF-drukwerk vir ’n skerp, duidelike volkleur-afwerking.

KUDDEBREKER HOODIE
– PIENK

R700

Unisex swart hoodie met die Kuddebreker Swartskaap-design voor en die DIG//SUSTER-logo agter. ’n Bold statement piece vir  swartskape wat nie gemaak is om in ’n ry te loop nie. Professionele volkleur-drukwerk vir ’n skerp, duidelike afwerking.

4ae9cff9-9ca5-422d-b811-203324f40280.png
Swartskaap hoodie pienk - Digsuster merch
d6dbe1eb-e340-48c3-a842-58bb96e6e59e.png
KUDDEBREKER HOODIE
– petrol teal

R700

Unisex swart hoodie met die Kuddebreker Swartskaap-design voor en die DIG//SUSTER-logo agter. ’n Bold statement piece vir  swartskape wat nie gemaak is om in ’n ry te loop nie. Professionele volkleur-drukwerk vir ’n skerp, duidelike afwerking.

e7957c17-941d-433c-95d2-3cba9dd2af6a.png
b5283475-7baf-4773-954f-d3391cef98c0.png
da366737-e452-45e1-afb9-008eca737594.png
PRONKER HOODIE
– PIENK

R800

Unisex swart hoodie met ’n kleiner Swartskaap-detail voor en die groot Pronker-design agter. Blomme, petrol teal bril, tong uit. Alles behalwe skaam. Professionele DTF-drukwerk vir ’n skerp, duidelike volkleur-afwerking.

Keppe

Swartskaap keppie petrol teal - Digsuster merch
KARNALLIE Swart KEPPIE
– PETROL TEAL

R280

Unisex swart 5-panel keppie met die oorspronklike Swartskaap karnallie-design in petrol teal voor en ’n kleiner DIG//SUSTER-detail aan die kant. ’n Swartskaap met attitude, ’n tong wat nie stilbly nie en net genoeg chaos om dinge interessant te hou. Professionele DTF-drukwerk vir ’n skerp, duidelike volkleur-afwerking.

Swartskaap keppie pienk - Digsuster merch
 KARNALLIE wit KEPPIE
– PETROL TEAL

R280

Unisex wit 5-panel keppie met die oorspronklike Swartskaap karnallie-design in petrol teal voor en ’n kleiner DIG//SUSTER-detail aan die kant. ’n Swartskaap met attitude, ’n tong wat nie stilbly nie en net genoeg chaos om dinge interessant te hou. Professionele DTF-drukwerk vir ’n skerp, duidelike volkleur-afwerking.

17d3084d-14c0-43d9-981b-38aea3edc962.png
9b439984-acb3-430b-9d6c-2a3f28c2bc9f.png
Swartskaap keppie pienk - Digsuster merch
 KARNALLIE swart KEPPIE
– PIENK

R280

Unisex swart 5-panel keppie met die oorspronklike Swartskaap karnallie-design in pienk voor en ’n kleiner DIG//SUSTER-detail aan die kant. ’n Swartskaap met attitude, ’n tong wat nie stilbly nie en net genoeg chaos om dinge interessant te hou.Professionele DTF-drukwerk vir ’n skerp, duidelike volkleur-afwerking.

Swartskaap keppie pienk - Digsuster merch
 KARNALLIE wit KEPPIE
– PIENK

R280

Unisex wit 5-panel keppie met die oorspronklike Swartskaap karnallie-design in pienk voor en ’n kleiner DIG//SUSTER-detail aan die kant. ’n Swartskaap met attitude, ’n tong wat nie stilbly nie en net genoeg chaos om dinge interessant te hou.Professionele DTF-drukwerk vir ’n skerp, duidelike volkleur-afwerking.

7a7adfb3-fbfa-4112-9901-b0ef93c0cde6.png
66087242-53aa-4546-8320-42ea068af5b1.png

T-shirts

Swartskaap t-shirt petrol teal - Digsuster merch
Swartskaap t-shirt petrol teal - Digsuster merch
KARNALLIE T-SHIRT
– PETROL TEAL

R320

Unisex swart T-shirt met die oorspronklike Swartskaap karnallie-design in petrol teal voor en ’n kleiner DIG//SUSTER-logo agter.’n Swartskaap met attitude, ’n tong wat nie stilbly nie en net genoeg chaos om dinge interessant te hou. Professionele DTF-drukwerk vir ’n skerp, duidelike volkleur-afwerking.

Swartskaap t-shirt pienk - Digsuster merch
Swartskaap t-shirt pienk - Digsuster merch
KARNALLIE T-SHIRT
– PIENK

R320

Unisex swart T-shirt met die oorspronklike Swartskaap karnallie -design in pienk voor en ’n kleiner DIG//SUSTER-logo agter.’n Swartskaap met attitude, ’n tong wat nie stilbly nie en net genoeg chaos om dinge interessant te hou. Professionele DTF-drukwerk vir ’n skerp, duidelike volkleur-afwerking.

KARNALLIE CROP TOP
– PIENK

R320

Unisex swart crop top met die oorspronklike Swartskaap karnallie-design in pienk voor.’n Swartskaap met attitude, ’n tong wat nie stilbly nie en net genoeg chaos om dinge interessant te hou. Professionele DTF-drukwerk vir ’n skerp, duidelike volkleur-afwerking.

Swartskaap crop top pienk - Digsuster merch
Swartskaap crop top pienk - Digsuster merch

 

 

Please note that our DTF prints are produced using professional-grade printers to ensure the highest possible quality.

3060c4c6-cfb8-4421-9168-f9eaf6209b32 (1)_edited.jpg

Hoekom Swartskaap
eerste?

Omdat Swartskaap vir my nog nooit net ’n liedjie was nie.

Dit gaan oor daai mens wat nie rustig saam met die kudde kan slaap net omdat almal anders slaap nie. Die een wat vrae vra. Wat patrone raaksien. Wat voel wanneer iets nie reg sit nie. Wat nie kan maak asof iets waar is net omdat genoeg mense dit sê nie.

Vir baie van ons het “swartskaap” eers soos ’n belediging gevoel. Jy was die moeilike een. Die vreemde een. Die sensitiewe een. Die een wat te veel dink, te veel voel, te veel vra.

Maar hoe ouer ek word, hoe meer besef ek dat ek nie daardie deel van myself wil stilmaak nie.

Ek wil eerder wakker wees as gemaklik. Ek wil eerder my eie pad probeer uitfigure as om blindelings saam te loop net om in te pas.

Daarom kon my eerste merch nie eintlik iets anders wees nie.

Swartskaap is vir almal wat al gevoel het hulle staan effens buite die kudde. En dalk begin besef het dis nie noodwendig die slegste plek om te staan nie.

FIND YOUR FLOCK. WEAR YOUR DIFFERENCE.

AFLEWERING

Spandeer R600 of meer en jou aflewering is gratis.
Bestellings onder R600 word teen R65 via PUDO gestuur.
Aflewering neem ongeveer 7 werksdae.

SWARTSKAAP artwork en DIG//SUSTER designs
© 2026 DIG//SUSTER. Reproduksie, herdruk of
kommersiële gebruik sonder toestemming is verbode.

bottom of page