KARNALLIE hoodie - petrol teal
R 700,00Price
Unisex hoodie met die oorspronklike Swartskaap karnallie -design in petrol teal voor en DIG//SUSTER-logo agter. ’n Swartskaap met attitude, ’n tong wat nie stilbly nie en net genoeg chaos om dinge interessant te hou. Professionele DTF-drukwerk vir ’n skerp, duidelike volkleur-afwerking.
.png)
.png)
