top of page
Copy of Copy of digsuster covers (3).png
092363d7-6ce1-40b9-bf81-80103f30fe9d (1).png

Swartskaap

Vir die swart skape. Die wat nooit heeltemal by die trop ingepas het nie, en lank gedink het daar moet iets fout wees met hulle. Hierdie reeks is vir dié wat anders voel, anders dink, te veel voel en te hard droom. Dra jou Swartskaap met trots. Jy hoef nie minder van jouself te wees om iewers te behoort nie.
bottom of page