KARNALLIE T-SHIRT – PIENK
R 320,00Price
Unisex T-shirt met die oorspronklike Swartskaap karnallie -design in pienk voor en ’n kleiner DIG//SUSTER-logo agter.’n Swartskaap met attitude, ’n tong wat nie stilbly nie en net genoeg chaos om dinge interessant te hou. Professionele DTF-drukwerk vir ’n skerp, duidelike volkleur-afwerking.
.png)
.png)
