top of page
Copy of Copy of digsuster covers (3).png
092363d7-6ce1-40b9-bf81-80103f30fe9d (1).png

Wilde dinge

Wilde Dinge is vir dié van ons wat al dele van onsself kleiner gemaak het om ander mense gemaklik te hou. Wat geleer het om die storm stil te maak, die weerlig weg te steek en die wilde dinge netjies in boksies te bêre. Hierdie reeks is gemaak vir jou. Klere en ander items wat ’n stukkie van daardie storie saam met jou dra... vir wanneer jy nie meer lus is om minder van jouself te wees sodat jy makliker is om lief te hê nie.
bottom of page