WILDE DINGE T-SHIRT - TEAL
R 320,00Price
Wit unisex T-shirt met die teal WILDE DINGE artwork groot op die voorkant en ’n klein teal DIG//SUSTER logo hoog op die rug. Die designs word met DTF printing aangebring vir ’n skerp, duursame full-colour finish.
100% combed cotton
.png)
.png)
