WILDE DINGE HOODIE - TEAL
R 700,00Price
Premium wit unisex hoodie met die teal WILDE DINGE artwork groot op die voorkant en ’n groter teal DIG//SUSTER logo op die rug. Die designs word met DTF printing aangebring vir ’n skerp, volkleur finish met goeie detail. Fleece lined vir ’n sagte, warm feel en comfortable everyday fit.
80% polyester / 20% cotton · 320 GSM
.png)
.png)
