KUDDEBREKER HOODIE - PIENK
R 700,00Price
Unisex swart hoodie met die Kuddebreker Swartskaap-design voor en die DIG//SUSTER-logo agter. ’n Bold statement piece vir swartskape wat nie gemaak is om in ’n ry te loop nie. Professionele volkleur-drukwerk vir ’n skerp, duidelike afwerking.
.png)
.png)
